Ontdek ‘n skat in die hartjie van die Karoo.

Welkom by Fraserburg

Ontdek die wêreld van fossiele en Karoo-geskiedenis.

Besoek www.karoohoogland.gov.za/fraserburg vir meer inligting oor Fraserburg en die omgewing.

Fossielpraatjies en Fossieluitstappies Tydens die Toneelfees

'n Fossieluitstalling en aanbieding deur die paleontoloog Jaco Groenewald by Hoërskool Fraserburg. Verken daarna die Fraserburg-fossielvoetspore op ’n uitstappie saam met Marinda.

Fossielpraatjies

R55 per persoon

08:00 – 08:45 Praatjie (45 min)

14:00 – 14:45 Praatjie (45 min)

Fossielpraatjies en Fossieluitstappies

R100 per persoon

08:00 – 10:30 Praatjie + Uitstappie (90 min)

14:00 – 16:30 Praatjie + Uitstappie (90 min)

WhatsApp bewys van betaling na: +27 72 386 0102

Verwysing: Voorletters, Van + Toneelfees