Die Fraserburg Logan Toneelfees is die grootste en oudste jeugdramageleentheid in ons land.
LEES MEER
Kry al die inligting vir die enigste nasionale fees wat optredes vanaf kleuterskole tot hoërskole gesamentlik op verhoog aanbied.
Kom aanskou egte fossiele uit die Karoo en luister saam na die paleontoloog Jaco Groenewald van Sterland.
BESPREEK NOU
Besoek die Ou Pastorie-museum en korbeelhuis. Smul aan varsgebak by die kerkbasaar, of geniet ’n heerlike koffie by Pers Malva – alles terwyl jy hier kuier.